geskenk idees


Dit is so ongelooflik spesiaal vir ons dat almal al die moeite doen en ver ry of vlieg om deel te wees van ons troudag, dis die heel grootste geskenk om al ons spesiale mense by ons te hĂȘ op die dag, so ons verwag geen geskenke nie. Vir die wat wel ietsie wil gee en sukkel met idees het ons gift 'registries' by Woolworths en Yuppiechef bymekaar gesit.

Dis alles sommer net idees, ander eie idees is meer as welkom en word baie waardeer.



Die Yuppiechef 'registry' kan hier gevind word. Dis 'n online shop uit en uit en alles wat hier gekoop word sal Yuppiechef direk by ons kom aflaai na die troue.

En die Woolworths 'registry' kan hier gevind word. Dit kan maklik online gekoop word en ook by ons afgelewer word of by jou eie adres, dit kan ook by enige Woolworths winkel gekoop word.